DSTV 317 / 319

DStvNowLogo_lrg

Maak gebruik van DSTV se nuwe gratis kanale om kinders te help om met skoolwerk voort te gaan. Gaan loer gerus by DSTV kanaal 317 en 319 vir die MINDSET kanale daar is werklik puik inligting

U hoef nie n DSTV intekenaar te wees nie laai slegs die DSTV Now app af en registreer dis gratis